UA-100630372-1

Brand Passievol vir  

God  ll  Mekaar  ll  die Wéreld!



VAT 5 
MINI KAMP 13-15 MAART 2020
Vir laerskool kinders 7 tot 13 jaar


REGISTRASIE VORM


  • Kinders oornag in tente op gronde by AGS Brandpunt gemeente.
  • Sekuriteits maatskappy sal op gronde aan diens wees.
  • Jacksons Ridge kom bedien kinders met Woord & aktiwiteite
  • Koste van kamp, sluit etes en verversings in.
  • Oorslaap van kind/ers is opsioneel.