UA-100630372-1

Brand Passievol vir  

God  ll  Mekaar  ll  die Wéreld!




Ons Jeug Leier - Kanker Pasiënt


Steven Krige Updates

Feed

01/09/2015

Steven Update # 002

Operasie het goed afgeloop. Steven oppad huis toe, hy doen baie goed en is posetief - Steven se "The struggle is part of the story" Bid vir jou!!   More


31/08/2015

Steven Update # 001

Steven word geopereer om die Port in te sit vir sy Kanker behandeling. Ons dink aan jou Steven en baie sterkte.    More




Stuur 'n Boodskap vir Steven

Michael Brewis
04/09/15 16:21:35
Hi Steven,

Wil net se sterkte met alles en ons bid vir jou!!